Hierdie jaar het ons 4 x Dogters- en 4 x Seunsspanne in die liga ingeskryf. Leerders kan vanaf ouderom O/10 tot O/13 deelneem. Ons het elke jaar spanne wat na die uitspeelwedstyde vorder asook leerders wat Provinsiale Spanne haal. 

This year we enrolled 4 x Girls and 4 x Boys teams into the league. Learners can participate from ages U/10 up to U/13. Every year we have teams that goes to play offs and learners that are included in the Provinsial Teams.